Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons
gratis weeklikse
nuusbrief!
Jou epos-adres:*
Latest Cover
 
Latest Cover
ATKV Vakansie Oorde
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 


Page 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | »

25 Maart 2010
Beide die C30-agterklap en die C70 koepee-oopmotor het onder die mes deurgeloop en kom nou met hersiene stilering voor om dit op kosmetiese gebied meer in lyn met Volvo se ander aanbiedings, die XC60 en opkomende S60, te bring.
video | kommentaar (0)| lees meer| deel | digg | stuur aan |
16 Maart 2010
Nee, ons gaan (nog) nie oor hom berig nie, maar kyk hierdie video. Ons het gedink dit is slim bemarking.
4 Maart 2010
Videoblogger Pieter Kotze het hierdie video saamgestel van een van WIEL se langtermynmotors, ons 3,0 liter biturbo-diesel Jaguar XF S.
25 Februarie 2010
Ons verduidelik ʼn paar aspekte van Lexus se eerste verrigtingssedan. Hoor ook hoe klink die 311 kW/505 Nm V8-enjin!
23 Februarie 2010
Videoblogger Pieter Kotze het hierdie video saamgestel oor een van die geliefste luikrûe in ons mark.

15 Februarie 2010
Deel twee van WIEL se Super 16-klaswenner in die kategorie vir beste oopmotor. As jy deel een gemis het, kliek op Video’s en skuif na onder.

28 Januarie 2010
Die nuwe E 63 AMG het, volgens ons by WIEL, een van die beste verrigtingsenjins op die mark. Lees gerus die padtoets van hom asook die E200 CGI in die Februarie-uitgawe van WIEL. Ons publiseer ook sy baantyd om Killarney-renbaan.

28 Januarie 2010
Die Mazda MX-5 is WIEL se Super 16-klaswenner in die afdeling vir beste oopmotor. Kyk gerus na hierdie spesiale verslag wat hom visueel beter toon.

21 Januarie 2010
Die hoof ingenieur van die Honda CR-Z verduidelik in hierdie video meer oor die beplanning en ontwikkeling van Honda se toekomstige luikrug. Neem in ag dat hulle die Scirocco, Lotus Elise en Mini as maatstawwe gebruik het, en mens kan net opgewonde raak oor hierdie motor.

20 Januarie 2010
Dit is ons vinnigste motor om Killarney nóg. (video)

Page 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | »
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(21)
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(8)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.
DMMA logo