Brett Hamilton het ʼn paar dae gelede die nuwe Volvo S60 in Portugal gaan bestuur. Ons publiseer binnekort ʼn ry-indruk, kyk solank na hierdie video verskaf deur Volvo.
Hoor hoe klink hy en leer meer oor die RS-geskiedenis terwyl ons hom oor ʼn nat bergpas bestuur. Kyk in die Junie-uitgawe van WIEL vir ʼn volledige padtoets. Binne dae op die rakke.
Behalwe vir die Volvo C70 opkikkering, is daar ook veranderings aan die Volvo C30 aangebring, veral van voor. Hierdie video is deur Volvo verskaf en toon die nuwe C30 in aksie.