Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons gratis weeklikse nuusbrief!
Jou epos-adres:
Latest Cover
 
Latest Cover
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 


Page 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | »

11 Maart 2010
Jaguar het sy salvo in die grootmotor-weeldemark gevuur met die bekenstelling in Frankryk van die vlagskip XJ.
video | kommentaar (2)| lees meer| deel | digg | stuur aan |
10 Maart 2010
Lamborghini hou daarvan om hul motors te neem en nóg opwindender te maak deur dit onnodige massa te stroop.
9 Maart 2010
Dit was die eerste tydtoets en skoukompetisie wat Johan Rupert se Franschhoek-motormuseum aangebied het. Toeskouers kon luister hoe ʼn McLaren F1 supermotor tot veteraanmotors klink terwyl hulle die tydtoets voltooi het.
8 Maart 2010
Dis ʼn snaakse gevoel om kalm en onspanend by die werk aan te kom, gewoonlik voel ek gefrustreerd en nog ʼn bietjie warm om die wange as ek by die werk in stap. Sien, ek, soos meeste van julle, haat verkeer met ʼn passie.
8 Maart 2010
As ʼn Porsche-persverklaring die volgende data in die eerste paragraaf saamvat, dan kan mens maar net begin wonder watse suksesverhaal hierdie motor gaan wees.

3 Maart 2010
Die Geneefse motorskou is die eerste groot Europese skou op die jaarlikse kalender, en ook die belangrikste omdat dit die vertoonvenster is vir die meeste van die wêreld se vervaardigers om hul planne vir die jaar wat voorlê bloot te lê.

2 Maart 2010
Met die onthulling van die Joule elektriese motor verteenwoordig die 2010 Geneefse motorskou vir Suid-Afrika en Suid-Afrikaners ʼn mylpaal in meer as een opsig.

1 Maart 2010
Die jongste weergawe van Nissan se Patrol is onlangs in Aboe Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate bekend gestel, ʼn volle 13 jaar na die huidige model in 1997 die lig gesien het.

1 Maart 2010
Hierdie is Audi se antwoord op die BMW M3. Wel, dis totdat die nuwe RS4 iewers in die toekoms sy buiging maak...

1 Maart 2010
Na gelang van die ongelooflike sukses van die MINI, is dit eienaardig dat die ander twee van die Duitse Drie nie al vroeër ʼn miniluik-mededinger op die pad gesit het nie. Audi se A1 sal dit egter regsien.

Page 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | »
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(10)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(6)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.