Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons
gratis weeklikse
nuusbrief!
Jou epos-adres:*
Latest Cover
 
Latest Cover
ATKV Vakansie Oorde
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 

19 Januarie 2010
Oortuigende oorwinning vir Volkswagen
kommentaar: 0
Giniel de Villiers en navigator Dirk von Zitzewitz in hul VW ren-Touareg.



Voormalige WRC-kampioen Carlos Sainz en sy navigator Lucas Cruz het gehelp dat Volkswagen die eerste drie plekke ingepalm het, ʼn indrukwekkende resultaat in die 32ste Dakar-tydren in Argentinië.

Dit was ʼn fantastiese oorwinning vir die man wat hulle “El Matador” noem en al van sneldeel 5 af voorgeloop het. Die spesifieke oorwinning het ook opgemaak vir die teleurstelling wat hy verlede keer gehad het toe hy sy renmotor op sneldeel 5 verongeluk het terwyl hy met sneldeel 5 besig was.

Die keer het hy seker gemaak om so foutloos as moontlik die Dakar 2:12 min. Hulle het ook voor span-maat Nasser Al-Attiyah van Katar en Timo Gottschalk van Duitsland voltooi en 32:51 min. voor Mark Miller van die VSA en Suid-Afrikaner Ralph Pitchford in die derde Volkswagen.

In die vierde plek, en ook die eerste renmotor wat nie ‘n Volkswagen-wapen gedra het nie, was voormalige Dakar-wenner Stephan Peterhansel (wat Dakar al nege keer gewen het) en Jean-Paul Cottret in hul BMW X3. Hulle was 2:17 uur agter die wenners. Spanmaats Guerelain Chicherit en Tina Thorner het vyfde geëindig in hul BMW X3, ʼn volle 1:45 uur later.

Die laaste sneldeel het in Buenos Aires geëindig.

Volkswagen het sewe van die veertien sneldele gewen (Al-Attiyah 4, Sainz 2, miller 1) terwyl BMW ses gewen het en selfs Hummer het ook in een sneldeel homself bewys.

Giniel de Villiers, wat sy titel gaan verdedig het, het probleme op dag drie opgetel. Hy en sy navigator Dirk von Zitzewitz, het in die sewende plek geeindig. “Hierdie is ʼn wonderlike uitslag vir Volkswagen. Almal het verdien om te wen. Hierdie is sonder twyfel die beste span in die wêreld.”


deel | digg | stuur aan |


 
Kommentaar-opskrif:
Kommentaar:
Naam:
Tik asseblief die kode hier onder in die blokkie langsaan:


 
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(21)
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(8)

Soortgelyke Blogs
- Navara wys sy staal
Kommentaar (0)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.
DMMA logo