Marcus Grönholm, die tweemalige wêreld-tydrenkampion het ‘n tweede plek behaal in die onbeperkte-klas vir uiters berugte Pikes Peak heuwelklim in Colorodo in die VSA.
Dit is slegs ‘n paar weke gelede wat een van Porsche se beroemdste renmotors sy 40ste herdenking gevier het. Ons kyk bietjie na die geskiedenis van die 917.
Die Kampioen van Kampioene-wedren wat Saterdag 11 April op George plaasgevind het, sal definitief nie net onthou word vir die weer wat pragtig saamgespeel het nie, maar ook vir die vuurwarm en opwindende wedrenne.