Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons gratis weeklikse nuusbrief!
Jou epos-adres:
Latest Cover
 
Latest Cover
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 


Page 1 | 2 | 3 |

14 Februarie 2010
Nog voordat die hekke geopen het vir MSA se nasionale ovaalbaanrenne, het deelnemers en toeskouers al tou gestaan by die hekke. ’n Toeskouer berig vir WIEL.
gallery | kommentaar (0)| lees meer | deel | digg | stuur aan |
19 Januarie 2010
Op Saterdag 23 Januarie bied Tygerberg Raceway in Kraaifontein die eerste wedren vir ovaalbaanrenne in 2010 aan. 'n Toeskouer rapporteer oor komende Saterdag se wedrenne. Die dag word geborg deur P A Transport, Brackenfell
19 Januarie 2010
Voormalige WRC-kampioen Carlos Sainz en sy navigator Lucas Cruz het gehelp dat Volkswagen die eerste drie plekke ingepalm het, ʼn indrukwekkende resultaat in die 32ste Dakar-tydren in Argentinië.
14 Januarie 2010
JaguarRSR se nuwe XKR GT-renmotor het sy verskyning by die 2010 Autosport Internasionale skou in Birmingham, Brittanje, gemaak.
18 Desember 2009
Röhrl (62) het laas in 1993 aan hierdie uithouren deelgeneem, maar aangesien hy een van die bestuurders is wat die GT3 RS die beste ken, mag dit dalk vir verdere opwinding sorg.

1 Desember 2009
Saterdag, 12 Desember, bied Tygerberg Raceway in Kraaifontein die vierde been van die ovaalbaan-klubkampioenskapreeks aan. Die dag word geborg deur WM Kontrakteurs en Archman Power Diesels.

9 November 2009
Op 21 November, 12 Desember en 16 Januarie bied Tygerberg Raceway in Kraaifontein ovaalbaanrenne aan wat deel is van hul klubkampioenskapreeks.

1 September 2009
As jy die komende Frankfurt motorskou gaan bywoon, sal jy beslis ʼn draai wil maak by die Duitsers se stalletjie waar Porsche die nuwe 911 GT3 Cup renmotor gaan uitstal.

30 Julie 2009
Marcus Grönholm, die tweemalige wêreld-tydrenkampion het ‘n tweede plek behaal in die onbeperkte-klas vir uiters berugte Pikes Peak heuwelklim in Colorodo in die VSA.

30 Julie 2009
WIEL videoblogger Pieter Kotze het die Winfield-tydren bygewoon en hierdie video gemaak. Geniet hom!

Page 1 | 2 | 3 |
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(10)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(6)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.