Op die agenda vir hierdie maand is seker een van die opwindendste Mercede-Benz’e nóg. Ons bestuur hierdie supermotor van Johannesburg na Kaapstad via talle bergpasse en kusgedeeltes. Ons het ook ʼn eksklusiewe rit in die Hyundai Genesis terwyl ons ook ʼn besoek aan Porsche se museum in Stuttgart aflê. Ons besoek ook die tydren-leerskool in Brittanje en bo dit alles is daar ʼn hele Avontuurgids by WIEL by gelas. Hierdie en ander opwindende motornuus in jou gunsteling Afrikaanse motortydskrif is beskikbaar van 23 Augustus. Meer oor die volgende uitgawe op www.magazines.co.za, en besoek www.wiel.co.za vir video’s en galerye van jou gunsteling-motors.
Sien ook ‘n meer omvattende voorskou van die volgende uitgawe op www.magazines.co.za, en besoek www.wiel.co.za vir lekker-lees motornuus.
Hierdie maand se inhoud:
Wêreld-WIELE:
Renault DeZir; BMW X3; BMW 3-Reeks; Dodge Caliber; Toyota Corolla; Chevrolet Spark; Audi A8; Audi A5; Mercedes-Benz CL-Klas; Volvo V60; Ford Figo; Honda CR-Z; Verkope vir Julie
Ry-Indruk:
Honda CR-Z
BMW 3-Reeks
Dodge Caliber
Chevrolet Spark
Audi A8
Toyota Corolla
Nuwe WIELE:
2011 Range Rover 4,4 TDV8 in Portugal
Kia Sportage in Korea
Hyundai Genesis 3,8 V6
WIEL-Verslag:
Hyundai i10
Nissan V6-diesel
Museum-WIELE:
Porsche-museum: Stuttgart
Toets-WIELE:
Mercedes-Benz SLS AMG
Subaru Impreza 2,0 RS
Opel Corsa 1,4 Enjoy
BMW 550i Gran Turismo en Audi A5 Sportback 3,2 FSI S tronic
Baan-WIELE:
Daihatsu Materia 1,5 Turbo
Geskiedenis-WIELE:
Voorwiel-aandrywing
Ou WIELE:
MG B GT Mk II
Tegno-WIELE:
Aërodinamika
Sport-WIELE:
Tydren-leerskoo
MINI in WRC
Plaaslike motorsport
Formule Een
Termyn-WIELE:
Kia Cerato 2,0 SX
Audi A3 Sportback 1,4T FSI Attraction
Volvo XC60 3,0T
Toyota Verso 1,6 SX