Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons
gratis weeklikse
nuusbrief!
Jou epos-adres:*
Latest Cover
 
Latest Cover
ATKV Vakansie Oorde
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 


Page 1 | 2 | 3 | 4 |

1 Julie 2009
Sommige mense sê dat hy 108 oktaan petrol sweet. Ander sê weer dat trappe hom verwar. Wat ons wel weet is, hy is “Die Stig”.
kommentaar (1)| lees meer | deel | digg | stuur aan |
25 Junie 2009
Nuusblaaie is ryk belaai met die armoedigheid waarin die wêreldekonomie ons gelaat het. Middelklas-verdieners is genoop om af te skaal en arm nasies moet nou minder rys eet as vantevore.
22 Junie 2009
‘n WIEL-leser het die redaksie – en motorskrywers oor die algemeen – voor stok gekry omdat ons niks van motors weet nie. Net soos die skare langs die rugby- of sokkerveld meer weet van wat op die veld aangaan as die skeidsregter, probeer ons ‘n paar kwessie opklaar.
18 Junie 2009
Dis geen April-gek grap as jy hoor watter kaskenades in die taxi-bedryf aangaan nie. Onder die jongste voorvalle is mense wat van saamry-klubs gebruik maak deur taxi-beamptes uit hul motors geruk en forseer om van taxi-vervoer te gebruik.
2 Junie 2009
“Hulle drink medisyne” sê Mavis, my Xhosa-medewerkster. Onkundig vra ek uit oor haar aanmerking en sy verduidelik haar verwysing na hoe sekere mense hul koffie neem. Geen suiker. Geen melk. Dis mos medisyne!

25 Mei 2009
Dis so frustrerend – die hoeveelheid melk wat in dieselfde grootte bottels is, verskil van mekaar. Dus is dit nie altyd ‘n ware 500ml nie, eerder ‘n min-of-meer volume. Ongelukkig bly die prys dieselfde.

22 Mei 2009
‘n Franse hof het ‘n stokkie voor Ferrari se planne gesteek om van volgende jaar se beplande £40 miljoen begrotings-beperking ontslae te raak.

19 Mei 2009
Hoekom word dit rush hour genoem as voertuie skaars beweeg?

12 Mei 2009
Dis die nuwe mode, vierdeur-sportmotors.

31 Maart 2009
Ons is (hopelik) nie morone nie, maar daar is ‘n klompie goed wat byna vanselfsprekend is en wat ons moet weet om te doen.

Page 1 | 2 | 3 | 4 |
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(21)
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(8)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.
DMMA logo