Die Hervormde Kerk van Kuruman hou ʼn kameeldoring karnaval op 29 Mei 2010.
Deel van die fees sal ʼn groot kompetisie insluit wat motorliefhebbers sal laat tou staan. Kaartjies vir die kompetisie kos slegs R100, maar die eerste prys is ʼn gerestoureerde 1971 Ford Fairlane V8 terwyl die tweede prys ʼn gerestoureerde 1975 Mercedes Benz 240 D is.
Derde prys is ʼn vleispakket.
Besonderhede:
Wat: Kameeldoring Karnaval
Wanneer: 29 Mei 2010 om 9:00
Waar: Hervormde Kerk terrein in Kathu
Kunstenaars: Bok van Blerk
Toegangfooi: Gratis
Vir meer besonderhede, kontak Rita Kern by 083 328 4465 of Ds. Leslie Kern by 053 723 1266.