Click here!
In die nuutste WIEL:  
Teken in vir ons gratis weeklikse nuusbrief!
Jou epos-adres:
Latest Cover
 
Latest Cover
 
click here!
click here!
2010 Motorsport-kalender
click here!
 
motor verkope
 
 
click here!
 
 
Besoek die vervaardigers:
Alfa Romeo
Aston Martin
Audi

Bentley
BMW
Cadillac
Caterham
Chana
Cherry
Chevrolet
Chrysler
Citroën
Daihatsu
Dodge
Ferrari
Fiat
Ford
Foton
Gonow
GWM
Hafei
Honda
Hummer
Hyundai
Isuzu
Jaguar
Jeep
Kia
Lamborghini
Land Rover
Lexus
Lotus
Mahindra
Maserati
Mazda
Mercedes-Benz
Mini
Mitsubishi
Nissan
Opel
Peugeot
Porsche
Proton
Renault
Rolls-Royce
Saab
Smart
Ssangyong
Subaru
Suzuki
Tata
Toyota
Volkswagen
Volvo
 

 


Page 1 | 2 | 3 | 4 |

9 Maart 2010
Die Hervormde Kerk van Kuruman hou ʼn kameeldoring karnaval op 29 Mei 2010.
kommentaar (0)| lees meer| deel | digg | stuur aan |
7 Maart 2010
Wieke en Wiele is ʼn skou wat jaarliks gedurende April by die Paryse lughawe aangebied word. Dit is vanjaar die vyfde skou en vind plaas op 17 April 2010.
1 Maart 2010
Met die dat die vervaardiging van die Citi Golf tot ʼn einde gekom het, is daar ʼn nuwe (nie vir wins) klub gestig: Mark 1 Legends met die slagspreuk, Legends live forever. Dit bestaan uit ʼn klomp Citi-entoesiaste wat gereeld byeenkomste het en oor alles wat met Citi’s te doen het gesels en bespreek.
1 Maart 2010
Hierdie afgelope naweek kon entoesiaste en motorliefhebbers in sommige opsigte amper nie hul oë en ore glo van al die motors wat nie net op tentoonstelling was nie, maar wat voluit op L’Ormarins plaas buite Franschhoek gejaag is.
23 Februarie 2010
Komende naweek hou Franschhoek-motormuseum ʼn tentoonstelling en tydtoets. ʼn Geleentheid wat motorentoesiaste nie kan misloop nie.

8 Februarie 2010
Geen ander akteur het so ʼn sukses van beide hul akteurloopbaan en renloopbaan gemaak soos Paul Newman nie. Na Newman se afsterwe in 2008 is ʼn hele paar boeke gepubliseer oor sy lewe. Hierdie boek fokus groot en deels op sy passie vir motorsport.

5 Januarie 2010
Terwyl ander motorvervaardigers verlede jaar van hulle versamelings van historiese en geskiedkundige motors ontslae geraak het, het Ford in Brittanje hulle versameling gehou en nou selfs uitgebrei.

4 Desember 2009
Stuur een kode na een nommer en jy kan die 2010 SAGMJ Motor van die Jaar vir ʼn jaar wen.

17 November 2009
Die afgelope Sondag was daar letterlik honderde ou motors te sien by die Cape Classic Car-skou. WIEL was nie net teenwoordig nie, maar ons het ook gekyk wat daar alles te siene was.

11 November 2009
Van modelvliegtuie, brandweertrokke en honderde klassieke motors. Alles te sien die Sondag by die Jan Burger Sportsentrum in Parow.

Page 1 | 2 | 3 | 4 |
Advertensie:
Meeste kommentaar gelewer
- George motorklub ovaalbaanwedrenne.
kommentaar(14)
- Ry-indruk: Volkswagen Amarok in Argentinië
kommentaar(9)
- Glyende opwinding in George
kommentaar(9)
- Volkswagen Amarok, eerste offisiële foto’s
kommentaar(6)
| kontak ons | adverteer | privaatheidsbeleid | terme van gebruik | kopiereg | webtuisteverkeer |
Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou.
ONTWERP, ONTWIKKEL, ONDERHOU EN AANGEBIED DEUR RAMSAYMEDIA DIGITALE PUBLIKASIES, 'N AFDELING VAN RAMSAYMEDIA.